Sharlene

E-Pos my!
Die Kokkernoster:

Die Kokkernoster het grooooot rooi oë,
Hy loerrrr vir almal daarmee.

Die Kokkernoster het 'n groot groot mond,
Daarmee eet hy vlië.

Die Kokkernoster het ore groot en vuil,
Een van die ore is lelik gesnee.

Die Kokkernoster is groot en lank,
Met vraatjies op sy knië.

Die Kokkernoster het twee groot voete,
In stukkende stewels geklee.

Die Kokkernoster se hande is vreeslik groot,
Waarmee hy baie klappe kan gee.

Maar die Kokkernoster maak my nie bang nie,
Want ek is veilig in my klein betjie gelië.

Gekryf deur Sharlene van der Westhuizen (Human)
 

Webspasie geskenk deur: